Skip to main content

Die swye van Mario Salviati

0.0
Browse all genres
ISBN
0624037835

Die swye van Mario Salviati est un afrikaans, litnet book de Etienne Van Heerden.

À propos de ce livre

Ingi Friedländer, 'n jong gefrustreerde kustenaar wat by 'n kunsmuseum in Kaapstad werk, word gestuur om 'n gesogde beeldhouwerk op die dorpie Tallejare aan die rand van die Moordenaarskaroo te probeer koop. Tydens haar verblyf word sy geboei deur stories uit die verlede; stories oor water wat opdraand loop, oor fabelagtige rykdom uit volstruisvere, en oor Goudseput, waar die verdwene Kruger-ponde glo begrawe lê. Sy ontrafel ook meer as een liefdesgeskiedenis, soos dié van die flambojante Meerlust Bergh en sy beeldskone Indonesiese prinses, en die hartseer verhaal van **Mario Salviati** en die onaansienlike Edit Aanda met haar wondermooi sangstem. Ingi self raak bevriend met die kunstenaar Jonty Jack, wat soos 'n kluisenaar in die berg woon. Sy ervaar ook 'n diep aangetrokkenheid tot die doofstom **Mario Salviati**, die Italiaanse klipsnyer wat 'n groot geheim met hom saamdra. ***Die Swye van Mario Salviati*** loop 'n wye, meevoerende draai - van die vroegste pioniersgeskiedenis af, deur oorloë en ontbering, die volstruisveertydperk en die koms van Italiaanse krygsgevangenisse in die Tweede Wêreldoorlog, tot by die hedendaagse Suid-Afrika. Dis 'n roman oor gierigheid en versweë skande; oor die verlede as gevangenis; oor mense wat onder hul andersheid ly. Dit is ook 'n roman oor kunstenaarskap en bevryding. Van Heerden (2006:Agterblad) (VAN HEERDEN, E. 2006. Die Swye van Mario Salviati. Kaapstad: Tafelberg. 408 p.)

À propos de l'auteur

est l'auteur de Die swye van Mario Salviati. Parcourez son catalogue complet sur Booklogr.

Explorez plus de livres de Etienne Van Heerden

Éditions et Formats

Critiques

Pas encore de critiques. Avez-vous lu ce livre ? Partagez vos impressions avec la communauté Booklogr.

Se connecter Connectez-vous pour écrire une critique

Questions Fréquentes

Quel est le genre de Die swye van Mario Salviati ?+

Die swye van Mario Salviati est un livre de Afrikaans, Litnet, Universiteit van Kaapstad, Hofmeyr-professor, Skool vir Tale en Letterkundes.

De quoi parle Die swye van Mario Salviati ?+

Ingi Friedländer, 'n jong gefrustreerde kustenaar wat by 'n kunsmuseum in Kaapstad werk, word gestuur om 'n gesogde beeldhouwerk op die dorpie Tallejare aan die rand van die Moordenaarskaroo te probeer koop. Tydens haar verblyf word sy geboei deur stories uit die verlede; stories oor water wat ...

Qui a écrit Die swye van Mario Salviati ?+

Die swye van Mario Salviati a été écrit par Etienne Van Heerden.